Moordenaar kry 15 jaar
GEMSBOK-PRIEKSA: Die polisie verwelkom die vonnis wat verlede week aan ‘n Prieska-man oorhandig, wie na verwys word as die Kersdagmoordenaar, opgelê is.
Nkosiyeza Tseku (30) is in die Prieska-distrikhof skuldig bevind en tot 15 jaar tronk toe gestuur vir moord. Op die foto is speur sers Mmoloki Riet. To read the full story, read our 14 September 2018 issue.