Jongste Nuus
-
INWONERS GEKANT TEEN NUWE WATERTARIEWE
GEMSBOK-UPINGTON: Inwoners van die Dawid Kruiper Munisipaliteit is, na afloop van die konsep begroting werkswinkel verlede week, op die oorlogspad oor die voorgestelde nuwe glyskaal vir watertariewe. -
SO LYK DIE DKM 2018/2019 KONSEP BEGROTING
GEMSBOK-UPINGTON: Dawid Kruiper Munisipaliteit se konsep begrotings is op 27 Maart 2018 tydens ‘n Raadsvergadering goedgekeur en gaan tans deur die publieke deelname proses.