Lemoendraai boere reik uit na Namakwaland
GEMSBOK- UPINGTON: Die boere van die Lemoendraai Koöperasie het onlangs met ongeveer 23 500 ton veevoer die pad na die droogtegeteisterde Namakwaland aangedurf.
James Esterhuizen, voorsitter van die Lemoendraai Koöperasie, sê hierdie inisiatief is alles te danke aan hul ondervoorsitter, Henwin Willemse, wat as koördineerder met die Namakwa Landbou Organisasie opgetree het. Esterhuizen vertel dat, hoewel groot dele van die Suidelike Namakwaland darem bietjie reën in die laaste weke ontvang. To read more, read our 19 Feb 2021 issue.