Rosyntjie seisoen in volle swang

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die nuwe rosyntjie produksie-seisoen het hierdie week amptelik afgeskop, met die meeste produsente wat die week volstoom begin druiwe sny het.

Oranjerivier – Goeie oes word verwag, ondanks onlangse reën en baie laat Oktober rypskade wat hoofsaaklik in die Upington, Sesbrugge en Groblershoop area asook Kanoneiland voorgekom het. To read more, read our 31 Jan 2020  issue.