Motorfietsryers kuier hier

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON:  Dr Andre Hattingh en die motorfietsryers is besig om geld in te samel vir die #HELPMYOP veldtog waar hull 1000 operasies vir 1000 kinders wil befonds.

Hulle het verlede week hier op Upington gekuier. Die Wild Bulls Motorfietsklub het hulle buite Upington ontmoet en die dorp binne vergesel.

Daarna is hulle heerlik trakteer met ‘n rit op Sakkie se Arkie. To read more, read our 28 Feb 2020  issue.