Beste skole in ZFM voedingsprogram gekroon

Posted in Gemeenskap

GEMBSBOK-UPINGTON: Skole wat ingeskryf het by die Nasionale Voedingsprogram (NSNP) in die ZF Mgcawustreek is beloon vir hulle deursettingsvermoë en harde werk.

Die program het ten doel om uitmuntendheid in die daaglikse voorsiening van voedingryke gebalanseerde maaltyd aan leerlinge te voorsien. Die teikengroep is openbare skole, primêre skole, hoërskole en spesiale skole wat deel vorm van die program. To read more, read our 6 March 2020 issue