Williston Landbou Skou 2020

Posted in Gemeenskap

Die Jaarlikse Williston Landbou Skou het onlangs weer plaasgevind.

Nie net is hierdie ‘n gulde geleentheid vir die omgewing se mense om weer lekker sosiaal bymekaar te kom nie, maar perde ruiters, eienaars en telers, kry die geleentheid om hul beste voet voor te sit en te spog met wat hulle het. To read more, read our 13 March 2020  issue.