Openbare paaie na plase sleg

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Boere, padgebruikers en gemeenskappe uit ons streek is na baie jare se gesukkel steeds moedeloos oor die onveilige en soms ontoeganklike openbare paaie wat hulle met die sakekerns van hul distrikte moet verbind.

 As die paaie nie geskraap word nie, is die skraper operateurs geheel onkundig oor die tipe pad wat hulle moet skraap en vergerger hulle slegs die toestand van die pad. . To read more, read our 13 March 2020  issue.