Corona fnuik Upington en Marchan Landbou Skoue

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON:  Die Upington Expo Skou wat vanaf 30 April tot 2 Mei sou plaasvind, is uitgestel na 20 tot 22 Augustus 2020.

Mnr. Coenie Willemse, skoupresident, het Maandag aan die Gemsbok gesê na aanleiding van die afkondiging deur die regering ten opsigte van die maatreëls wat ingestel is ten opsigte van die Corona virus epidemie, spesifiek ten opsigte van die verbod op die publieke samekoms van 100 of meer persone, is die bestuur van Upington Expo Skou met geen ander keuse gelos nie, as om die Upington Expo Skou te skuif nie.. To read more, read our  20 March 2020 issue