So kyk ek na “my Kalahari

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Al is die Upington Expo nou aangeskuif na 20 tot 22 Augustus vanjaar, gaan die bestuur nog steeds voort met die beplanning daarvan.

‘n Fotokompetisie,  “So kyk ek na MY Kalahari,”  is een van die lekker-doen dinge wat beplan word. Dis ‘n fotografie kompetisie wat fokus op wat REG en nie wat sleg is in en om Upington.  Self in die breë mooie Kalahari.  To read more, read our 27 March 2020  issue.