Vroeë SASSA-toelaagbetaling

Posted in Gemeenskap

UPINGTON: SASSA is oorval met kommer wat aangevuur word deur onsekerheid, gegewe die COVID-19-virusinfeksies wat die land beïnvloed, oor subsidiebetalings vir April 2020.

Juis daarom het SASSA ‘n persverklaring uigereik  om hierdie vrees aan te spreek. Luidens die verklaring is daar wyd gekonsulteer en die resultaat is dat subsidiebetalings vir April na vore gebring sal word om op 30 Maart 2020 te begin.

Alle ander toelaes soos kinderonderhoud moet vanaf 1 April 2020 ingevorder word. To read more, read our 27 March 2020  issue.