Reën voorsien benodigde water

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Waterberging in die Noord-Kaap is verlede week 136,6 miljoen kubieke meter of 92,7% van die volle bergingskapasiteit van 147,3 miljoen m3.

“Die verhoogde damvlakke sal na verwagting die regering se veldtog vir die beskikbaarheid van water in die stryd teen die Coronavirus ‘n hupstoot gee, sodat alle burgers gereeld hul hande kan was om die verspreiding van die virus te demp,” so sê Sputnik Ratau, woordvoerder vir die departement water en sanitasie in ‘n persverklaring. To read more, read our 8 May 2020  issue.