LUR praat oor NK se nuutste positiewe telling

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die Noord-Kaapse LUR vir gesondheid, me. Mase Manopole het as deel van die monitering- en aktiewe gevalvinding-reaksie wat deur deur-tot-deur-sifting gedoen is, met kommer kennis geneem van die nie-nakoming van sosiale distansie en die dra van maskers deur sommige lede van ons gemeenskappe. To read more, read our 8 May 2020  issue