Kospakkies daag by departement op

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die eerste besending van 1000 kospakkies, uit ‘n totaal van 4 000 geskenk deur die Solidariteit Fonds en Islamic Relief SA, is verlede week by die departement van maatskaplike ontwikkeling afgelewer.

Die eerste spul kospakkies wat vir Kimberley geoormerk is, is Maandag afgelewer. Die res sal in De Aar, Kuruman en Upington versprei word en sou na verwagting op Vrydag, Saterdag en Maandag afgelewer word. Vir meer lees ons 15 Mei 2020 uitgawe