Lughawe bestuurder oorlede na operasie

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Me Nongo Dibete, bestuurder van Upington Internasionale Lughawe, is  Vrydag na ‘n operasie oorlede.

 Dit is ‘n groot skok vir almal by die lughawe, so ook baie mense in Upington. Veral omdat Nongo so ‘n groot hart vir die mense van Upington gehad het  To read more, read our 22 May 2020  issue..