Williston maak skoonskip met slaglamkompetisie
GEMSBOK-WILLISTON: Die Suid-Afrikaanse Vleisbedryfmaatskappy (Samic) bied jaarliks ’n landswye slaglamkompetisie aan.
Vroeër was een groot prysuitdelingsfunksie elke jaar gehou, maar hierdie jaar is die prysuitdeling in drie kleiner funksies opgedeel, wat op Williston, Jakkalskop en in Pretoria gehou is. To read more, read our 01 Oct 2021 issue.