!omama Inheemse Kultuurskool vier hul erfenis

Posted in gemeenskap

Die kleuters van die !Omama Inheemse Kultuurskool het om hul Nama-tradisie te herdenk, op Erfenisdag gediggies in Nama-taal opgesê. Die hoof van die skool, Maggie Aly-Padmaker, het die kinders ook meer vertel van die Nama-tradisie. To read more, read our 15 Oct 2021  issue.