NK se Jongboer van die Jaar

Posted in skole

Sommige mense droom groot drome, maar dit bly drome. Ander sorg dat hulle drome ’n werklikheid word.

Die Bruwer-broers, Gerhard, Hannes en Vickie jr, en hul pa, Vickie sr, is van daardie mense wat sorg dat hulle drome nie nét idees en gedagtes bly nie. Een persepsie wat ’n mens kry as jy met hulle gesels, is dat hulle ’n gesin is wat weet hoe om te beplan, hard te werk en idees om te skakel in sukses .  To read more, read our 15 Oct 2021 issue.