Asgate van Askham groot bekommernis

Posted in gemeenskap

GEMSBOK-ASKHAM: Die stortingsterrein van Askham is ‘n groot bekommernis vir talle inwoners van die dorp en hou ‘n gesondheidsrisiko in vir inwoners en diere in die gebied.

“Die stortingsterrein  is “n geregistreerde munisipale Dawid Kruiper Munisipaliteit “landfill site” of dan asgate wat bloot net nie onderhou word nie.”  To read more, read our 29 Oct 2021 issue.