SAPD adjunk-minister besoek Upington

Posted in skole

GEMSBOK-UPINGTON: Die adjunkminister van polisie, mnr Cassel Mathale, het die ministeriële misdaadvoorkoming imbizo wat gelei verlede week by die Mxolisi Dicky Jacobs -stadion in Upington gehou is.

Die imbizo fokus daarop om die toenemende dade van drank- en dwelmmisbruik, geslagsgebaseerde geweld en ander misdade wat die groter gemeenskap van Upington teister, te bekamp.

Die imbizo is voorafgegaan met ‘n stasiebesoek aan die Paballelo -polisiekantoor, gevolg deur ‘n inligtingsessie by die Upington Mess. To read more, read our 5 Nov 2021 issue