ORPA Tafeldruifblokwenners aangekondig

Posted in gemeenskap

GEMSBOK-KAKAMAS: Verlede week het ORPA (Oranjerivier Produsente Alliansie) weer die wenners aangekondig van die top wingerd blokke in die distrik.

Die kompetisie bestaan uit twee kategorië, naamlik Jong Produksieblok en Volwasse Produksieblok. Eunice Avenant, bestuurder: Opleiding van SATI (South African Table Grape Industry), het gesê die beoordeling het baie goed verloop. Daar was 33 inskrywings en 27 blokke is oor drie dae beoordeel. To read more, read our 26 Nov 2021  issue.