Juffrou Betsie se nuwe boek
GEMSBOK-UPINGTON: Betsie van Niekerk, oud-onderwyseres by Hoërskool Duineveld, het onlangs die Sanlamprys vir Jeuglektuur (silwer) ontvang vir haar boek Anderkind.
Haar nuutste boek (ouderdomsgroep 12–18) is ‘n kultuur-historiese jeugverhaal oor ‘n jong seun en dogter wat moet oorleef in die 1918-Griep-epidemie, nadat hulle albei hulle ouers en hy sy twee broers verloor het. To read more, read our 26 Nov 2021 issue.