Groenheuwel Boerdery beloon

Posted in skole

GEMSBOK-AUGRABIES: Organiese onderneming Groenheuwel Boerdery in die Noord-Kaap is ingeskryf vir die jaarlikse Eco-Logic-toekennings deur hul organiese sitrus-invoerder EOSTA (Nature & More) in Nederland en tot hul verbasing, sê André Spangenberg, is ‘n goue medalje vir hul baanbrekerswerk in die vaslegging van koolstof en die vermindering van koolstofdioksiedvrystellings op hul sitrus- en tafeldruifplaas in Augrabies, aan die oewer van die Oranjerivier, aan hulle toegeken. To read more, read our 10 Des 2021  issue.