SA druiwe voorutisig vir 2021-22
GEMSBOK-UPINGTON: Daar heers optimisme oor die nuwe seisoen van Suid-Afrikaanse druiwe. Die eerste oesskattings vir 2021-’22 is pas vrygestel met verwagte volumes tussen 70,6 en 77,7 miljoen 4,2 kg kartonne. To read more, read our 26 Nov 2021 issue.