Augrabies Waterval bied weer ‘n water skouspel
GEMSBOK-KAKAMAS: Die Augrabies Watervalle het die afgelope paar weke, veral na Nuwejaar, sy naam, “Plek van groot geraas”, gestand gedoen. Van oral het mense na die park gestroom om die natuurwonder te kom aanskou.
Vanaf die tweede helfte van Desember het die rivier begin styg wat die waterskouspel veroorsaak het. Op 4 Januarie 2022 was die rivier op sy hoogste vlak, waarna die vloei effe afgeneem het. Vir meer lees ons 14 Jan 2022 uitgawe