Johan van Voetspore kom na Upington

Posted in gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Johan Badenhorst, die bekende televisiepersoonlikheid, program vervaardiger en avonturier van Voetspore, gaan op 21 Januarie sy reisgids, “VOETSPORE in Suid-Afrika 2” ook hier op Upington kom bekend stel.

Die bekendstelling word om 19:00 op Red Ox se Rivierdek gehou. Johan sal met die gaste gesels oor hulle reis deur ons land. To read more, read our 21 Jan 2022 issue.