R11,8 milj inspuiting vir besproeiingsprojek
GEMSBOK-ONSEEPKANS: As deel van ‘n oorsigbesoek aan die provinsiale regering se ondersteunde landbouprojekte, het die LUR vir Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Mase Manopole, die Onseepkans Besproeiingsontwikkelingsprojek besoek.
Die Onseepkans-besproeiingsontwikkelingsprojek bestaan uit 118 hektaar besproeiingsgrond.
To read more, read our 11 Feb 2022 issue.