: Onnie presteer by onderwystoekennings

Written by Marina Scheepers. Posted in Skole

GEMSBOK- Kakamas:   Nazima Clarke, die adjunkhoof van Laerskool Kakamas, het ‘n pragtige prestasie behaal deur as die  wenner  in die kategorie : Excellence in Primary School Leadership op distriksvlak met die louere weg te stap.  Daarna het sy aan die Noord-Kaap Provinsiale Kompetisie deelgeneem en algeheel derde geëindig.  Mev. Clarke was ook in 2009  die Noord-Kaap provinsiale wenner in die kategorie: Excellence in Primary School Teaching. To read the full story, read our  15 November 2019 issue