HMO Kersmark na 6 jaar net beter

Written by Elsa Jones. Posted in Skole

GEMSBOK-KAKAMAS: Die Kersmark van die Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas (kortweg bekend as die HMO-Kersmark) is ‘n Kersmark wat nie vir enige ander (veral plattelandse) Kersmark terugstaan nie.

Dié mark het sy ontstaan gehad in 2013 toe vier onderwyseresse van die skool te wete Hannerie van Niekerk, Florina van Tiddens, Renèe Reyneke en Hannie Carstens-Nel die idee werklikheid gemaak het.  In die daaropvolgende jare het Renèe Reyneke uitgetree en Alae Haneko To read more, read our 13 Dec 2019 issue.