Duinveld beste Wiskundeskool in NK

Written by Elsa Jones. Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON: Vyf van die Hoërskool Duineveld se top matrieks het die skoolhoof,  dr. Rooies Andrianatos , na Kimberley vergesel om die  provinsiale prysuitdeling by te woon.

Die vyf is onder die top leerders in die provinsie aangewys. Die skool spog ook met die titels as die Beste Akademiese Skool in die ZFM Streek vir 2019 en die Beste Wiskunde Skool in die Noord-Kaap vir 2019 . To read more, read our 17 Jan 2020  issue.