Graad 1’s begin skoolloopbaan

Written by Marina Scheepers. Posted in Skole

“The word ‘education’ comes from the Latin ‘educere’ = e- (out of) + -ducere (to draw). Education is not just about putting information in. We have forgotten that it, in fact, begins in the child’s heart.” ~ Vince Gowmon. Verlede week het duisende jong Noord-Kapertjies met Graad 1 begin. Sommige dapperder as ander, maar  elkeen op sy eie unieke pad na ‘n blinker toekoms in die hande van liefdevolle en puik onderwysers. Onderwysers wie getaak is daarmee om seker te maak die hande waarin die samelewing se toekoms lê, is voorbereid vir die groot verantwoordelikheid. Soos hierdie pragtige kinders van die Voorbereiding Skool Fanie Malan vir ons wys - die toekoms is in hulle hande. To read the full story, read our 24 January 2020 issue