Hoërskool Boesmanland ontdek Onseepkans

Written by Gemsbok. Posted in Skole


GEMSBOK-POFADDER: Die graad 12 leerders van Hoërskool Boesmanland het onlangs ‘n ekskursie meegemaak waartydens die leerders se wilskrag en deursettingsvermoë oor ‘n afstand van 20km getoets is.

 

*Lees die volledige berig in die week se uitgawe van die Gemsbok*

Drie Voorpossers in Top 5

Written by Rindi Prinsloo. Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON: Leerders van regoor die provinsie is vanjaar weer die geleentheid gebied om deel te neem aan die ATKV se jaarlikse Redenaars Kompetisie.

Om die volle storie te lees, lees bladsy 7 van ons 19 Junie 2015 uitgawe.