Menseregte Kommissie in gesprek

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON:  Die Menseregte Kommissie het op 12 Junie 2019 met die Geestegesondheid Hersieningsraad  van die Noord Kaap ontmoet.

Die ontmoeting was by hul kantore in die Ancorleygebou in Markstraat, Upington.

Die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie (SMRK) en die reg tot waardigheid ten opsigte van geestesgesondheid: To read the full story, read 28 June 2019 issue.

 

Seven7Drive ondersteun kinders met Kanker

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Seven7Drive, is ‘n marathon rit om kinders met kanker te ondersteun. ‘n Groep joernaliste en avonturiers het op 30 Mei van Pretoria af vertrek om geskenkies af te laai vir kinders met kanker langs die pad. Sewe dae later het die 6 000 km lange tog weer in Pretoria by die pedriatiese onkologie afdeling van die Steve Biko Akademiese Hospitaal geëindig. Die groep het ook by die Harry Surtie Hospitaal se kindersaal gestop. To read the full story, read 21 June 2019 issue

NK kry nuwe noodvoertuie

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: In die voortdurende pogings om ‘n naatlose oorgang te verseker en nuwe maniere te implementeer om die nooddiens te lewer wat meer in pas is met pasiëntverwagting en die moderne kliniese praktyk, het die LUR vir Gesondheid,  Mase Manopole saam met die  Noord-Kaapse premier, dr Zamani Saul, die amptelike beskikbaarstelling van 27 nuwe bykomende noodvoertuie  om vinnige reaksie tydens noodgevalle te verseker. To read more, read our  14 June 2019 issue

Gebedsessie vir vermoorde vroue gehou

Posted in Gemeenskap

‘n Protes-aksie in die vorm van ‘n Gebedsessie is Vrydag op Upington op die grasperk by Dawid Kruiper Munisipaliteit  gehou. Lede van die gemeenskap, geestelike leiers ens het saam in swart met rooi kleredrag gebid om vir Mercia, asook al die ander vrouens wie vermoor is deur mans wie kamstig hulle liefgehad het te rou. To read more, read our  14 June 2019 issue

ORLU hou 40ste kongres

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die Oranjerivier Landbou-Unie het onlangs hul 40ste kongres gehou - wat ‘n groot mylpaal vir ‘n organisasie wat so belangrike rol speel in die boerdery-ontwikkeling in die Noord-Kaap.

“Boere moet aangemoedig word om by hul plaaslike landbouvereninging aan te sluit en betrokke te raak by georganiseerde landbou.” To read the full story, read 7 June 2019 issue