Gemeenskap keelvol vir dwelmbase

Posted in skole

GEMSBOK-UPINGTON: Lede van die Upingtonse gemeenskap het Maandag in ‘n vreedsame protes, hulle stemme teen dwelmhandelaars in die gemeenskap, dik gemaak. Dit volg na ‘n multi-dissiplinêre gedrewe operasie wat gelei het tot die arrestasie van ‘n sindikaat van tien verdagtes, tussen die ouderdomme van 24 en 58 jaar, vir die beweerde onwettige handel in dwelms.

To read more, read our 11 Maart 2022 issue.

 

Farr gee opleiding

Posted in skole

GEMSBOK-KEIMOES: Die “Foundation for alcohol related research”, bekend as Farr, het onlangs twee werkswinkels op Keimoes aangebied.

Laetitia Pool en Marietjie Mouton (Opleidingsfasiliteerders) het van Farr se hoofkantoor in Kaapstad gekom om die opleiding aan te bied.  

To read more, read our 4 Maart 2022 issue.

Duitse regering steun SA se groen waterstof-ekonomie

Posted in skole

GEMSBOK-PORT-NOLLOTH: Suid-Afrika se groenwaterstofekonomie kan soveel as R700 miljoen  se toelae van die Duitse regering vir die ontwikkeling daarvan kry. Minister in die presidensie, Mondli Gungubele, het onlangs die land se planne gedeel om sy groenwaterstofekonomie by Port Nolloth te ontwikkel.  To read more, read our 25 Feb 2022 issue.

Ouma Katrina vereer

Posted in skole

GEMSBOK-UPINGTON: Katrina Esau, wat in Upington woon, is die laaste vlot moedertaalspreker van die inheemse San-taal. Kunstenaar Marlene Liebenberg het ‘n beeldhouwerk borsbeeld geskep om haar werk, om die San-taal en -kultuur te bewaar, te vereer.

To read more, read our 25 Feb 2022 issue.