ATKV oorhandig Afrikoon

Posted in skole

GEMSBOK-UPINGTON: Die ATKV se besturende direkteur, Sonél Brits, het onlangs tydens ‘n glansoggend, ‘n Afrikoon aan Ronel Henning oorhandig. Dit is die ATKV se hoogste taktoekenning.

To read more, read our 18 Feb 2022 issue.

 

 

Women in Agri help vroueboere

Posted in skole

GEMSBOK-UPINGTON: Raisins SA in samewerking met Carpe Diem het in 2020 ‘n projek  vir vroue geloots genaamd Women in Agri by Eksteenskuil Landbou Koöperasie, wat ‘n klein gemeenskap in Keimoes omgewing is.

To read more, read our 18 Feb 2022 issue.

R11,8 milj inspuiting vir besproeiingsprojek

Posted in skole

GEMSBOK-ONSEEPKANS: As deel van ‘n oorsigbesoek aan die provinsiale regering se ondersteunde landbouprojekte, het die  LUR vir Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Mase Manopole, die Onseepkans Besproeiingsontwikkelingsprojek besoek.

Die Onseepkans-besproeiingsontwikkelingsprojek bestaan uit 118 hektaar besproeiingsgrond.

 To read more, read our 11 Feb 2022 issue.

Kleiner wyndruifoes word verjaar verwag

Posted in skole

GEMSBOK-UPINGTON: Die wynbedryfsvereniging, Vinpro, het aangekondig dat baie Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente ‘n kleiner as gewone wyndruif-oes verwag.

Hierdie voorspelling vir die naderende oesseisoen – wat tipies van Januarie tot April strek – is gebaseer op die tweede van vier oesskattings wat deur wingerdboukundiges en produsentekelders in die derde week van Januarie uitgereik is. To read more, read our 4 Feb 2022 issue.