Nuwe boekies vir babas

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die Departement van Gesondheid het die afgelope week nuwe Road to Health Booklets (RtHB) begin implimenteer. Dit beteken dat vanaf 1 April 2019 vervang dit die ou RtHB’s, met ander woorde babas sal van nou af slegs die nuwe boekie ontvang met geboorte (ou boeke gaan nie vervang word nie, tensy die boek verlore geraak het). To read the full story, read our 05 Arpil 2019 issue

Upington Expo se Landboupaatjie vir 2019

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die Landboupraatjie word beskou as ‘n hoogtepunt op die jaarlikse Landbou kalender en die jaar beloof om voort te bou op die sukses van die verlede. Die Landboupaatjie word op 3 Mei die Vrydagoggend vanaf 08:00 by die Karakoelsaal tydens die Upington Landbou Expo aangebied. To read the full story, read 29 March 2019 issue.

 

Kleurvolle Shathon gehou

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: KANSA se 16de jaar van Shavathon het baie geslaagd afgeloop en “kleur” het werklik ‘n boodskap uitgedra. Die Shavathon is by die Kalahari Mall se 2de ingang gehou en mense wat inkopies kom doen het, se koppe het behoorlik gedraai as hulle al die “kleur” aan ondersteuners se hare  - én hare gesien het. To read the full story, read 15 March 2019 issue.