Mier en //Khara Hais smelt saam

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die Munisipale Afbakeningsraad het op 23 Junie 2015 besluit dat Mier en // Khara Hais plaaslike munisipaliteite in een munisipale gebied sal saam smelt.

To read the full story, read our 10 July 2015 issue.

 

Kalahari Kuierfees 24-26 September

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die Kalahari Kuierfees as ‘n nie winsgewende organisasie, het die afgelope 23 jaar ‘n belangrike inskrywing op die sosiale kalender van Upington geword. 

To read the full story, read our 10 July 2015 issue.

Ons is nie alleen gelaat nie

Posted in Gemeenskap

  Hier op die hoë duin by Sossusvlei is dit donkermaan. Die hemelruim is helder verlig met hemelliggame en sterre wat so laag hang dat ‘n mens dit amper wil afpluk, soos ryp vrugte aan ‘n boom.  

 

*Lees die volledige brief in die week se uitgawe van die Gemsbok*

Kalahari Kuierfees se komitee vir 2015

Posted in Gemeenskap

 

Die Kalahari Kuierfees komitee van 2015 werk alreeds maande lank hard om te sorg vir ‘n fantastiese 2015. Daar is heelwat van die ou feesresepte wat weer gevolg word, maar die komitee is baie opgewonde oor die nuwe toevoegings en veranderings aan vanjaar se feesprogram. Hou die pers dop vir meer hieroor.