Chris stal by ArtLit 2019 uit

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-KAKAMAS: Chris Basson, plaaslike kunstenaar van Kakamas omgewing, het ontlangs die geleentheid gehad om sy werk by die ArtLit 2019 Uitstalling in die William Humphreys-kunsgalery ten toon te stel.

Die ArtLit 2019 uitstalling  oorbrug die gaping deur kuns en letterkunde, en visuele kunstenaars uit die Noord-Kaap en die Verenigde State met kunswerke wat gebaseer is op uittreksels uit Afrika-letterkunde. . To read more, read our 8 Nov 2019 issue.

SA Tafelddruifbedryf se 1ste oesskatting

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf (SATI) het die eerste oesskatting vir die seisoen 2019/2020, met ‘n geskatte inname tussen 61,05 miljoen en 67,8 miljoen kartonne (ekwivalent van 4,5 kg), vrygestel.

Die oesskatting vir die Oranjerivier is êrens tussen 18 500 000 en 19 900 000 kartonne. . To read more, read our 8 Nov 2019 issue.

Noord-Kaap boere vereer

Posted in Gemeenskap

Berig deur Leon Louw

GEMSBOK-UPINGTON: Francis Visagie van Visagie Boerdery by Kenhardt is Vrydagaand op die glansryke geleentheid op die Vredenheim Wynlandgoed buite Stellenbosch deur die !Xhariep-tak  van Landbouskrywers SA as die Noord-Kaapse Boer van die Jaar aangewys. By dieselfde geleentheid is Willem van Aarde, hoof-landboukundige van Karsten Boerdery as die Noord-Kaap se Landboukundige van die Jaar vereer, terwyl Dirk Louw van die boerdery Silver Moon Investments by Groblershoop as die Noord-Kaap se Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou bekroon is. Die !Xhariep-tak  van Landbouskrywers SA sluit die Wes-, Oos- en Noord-Kaap in. Die drie wenners sal saam met die ander provinsiale wenners meeding om die nasionale titels wat op 15 November by ‘n deftige geleentheid in Pretoria bekend gemaak word.   To read more, read our  1 November 2019 issue

Bloodhound is hier

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-HAKSKEENPAN: Die Bloodhound Land Speed ​​Record (LSR) -span het eindelik in SA aangekom om sy sneltoetsprogram by Hakskeen Pan te begin.

Die vuurpyl-en-jet-aangedrewe Bloodhound supersoniesemotor, met Andy Green aan die stuur, het ten doel om die bestaande rekord van 1,228 km / h wat Green in 1997 in Amerika  in ‘n motor genaamd Thrust SSC opgestel het, in die stof te laat byt en om die eerste landvoertuig te word wat die klankgrens breek. Die uiteindelike teiken van Bloodhound is om 1,610 km / h te bereik. To read more, read our  25 Oct 2019 issue.

Over 280 wind turbine components delivered to Springbok

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-SPRINGBOK:  More than 45% of the 610 wind turbine components have already been delivered to Kangnas Wind Farm’s construction site, just outside of Springbok, from the West Coast’s Port of Saldanha and Atlantis. The first tower sections departed from Atlantis, West Coast of Cape Town in May this year, with blades, generators and other components travelling from the Port of Saldanha.  To read more, read our  18 Oktober 2019 issue