Gemsbok Skou-koningin nou in Mauritius

Posted in skole

GEMSBOK - UPINGTON: Nadia Nel, die Gemsbok se Skoukonigin is tans in Maritius op ‘n droomvakansie. Dit is die groot prys wat sy gewen het, nadat sy in Mei aangewys is as die wenner van die kompetisie. Nadia is saam met vyf ander meisies van die Noordwes Koerantgroep na hierdie eksotiese eiland.

To read the full story, read our 9 October 2015 issue.