Earth Day celebrations at Kgalagadi Transfrontier Park

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Earth Day is annually celebrated on 22 April and various events are hosted to celebrate this important day on the Environmental Calander. Kgalagadi Transfrontier Park was no exception to this celebration and the various means of protecting our endangered species and to minimize climate change were welcomed with open arms. Activities including talks with the staff of Mata Mata Rest Camp and surrounding schools as well as the planting of trees were done to commerate Earth Day and raise public awareness about the planet’s environment and how to curb pollution.  To read the full story, read our 17 May 2019 issue

Upington Landbou Expo in beeld

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die afgelopen naweek is ‘n baie geslaagde Expo op Upington gehou. Mense van oral het na uitstallings en optredes kom kyk, asook na sangers en besprekings kom luister. Sien foto’s op bl. 2, 6 en 8. To read the full story, read 10 May 2019 issue.

Waarom was Rietfontein Kliniek oor Paasnaweek gesluit?

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-RIETFONTEIN: Rietfontein Kliniek, is ‘n 24 uur dienssentrum, maar die gemeenskap wil weet wie  het opdrag gegee dat die fasiliteit wat bystand/ roepstelsel beman oor die Paasnaweek gesluit moes wees? Volgens die grondwet , hoofstuk 2 artikel 27 (1)“ Everyone has the right to have access to (a) health care services, including reproductive health care  en (2) The state must take reasonable legislative and other measures  within its available resources , to achieve the progressive realisation of each of these rights  (3) “No one may be refused emergency medical treatment”.  To read the full story, read our  03 May 2019 issue

Marchand Fees is die naweek

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Die naweek (25 - 27 April) word die jaarlikse Marchand Fees weer gehou.

Die president, Rousseau Koortzen  en bestuur nooi die gemeenskap van die Benede-Oranjerivier hartlik uit om te kom kuier en ontspan by MARCHAND FEES 2019!!

“n Propvol Dagprogram is saamgestel  en aan die fynste detail, is aandag gegee, om vir elke Feesganger groot en klein, oud en jonk, vermaak aan te bied.. To read the full story, read 26 April 2019 issue.

Bekende geskiedskrywer stel nuwe boek hier bekend

Posted in Gemeenskap

GEMSBOK-UPINGTON: Dr. Louis Bothma, bekende navorser en geskiedskrywer van Bloemfontein, het verlede week sy nuutste boek, Vat jou goed en trek Ferreira, hier op Upington bekend gestel. Dr. Bothma is bekend vir boeke soos: Die Buffel Struikel, Rebel Spoor en Vang ‘n Boer. Die uitgewers Graffitti boeke het die volgende oor hierdie nuwe meesterstuk van dr Bothma te sê: “Terwyl die vlaktes duskant Upington droomverlore in die maanlig gelê het, het ek aan Matt White se woorde gedink: ‘I want to die with my boots on.’ Miskien was dit ook hoe die Ferreiras wou sterf? Die ink op die Vredesverdrag To read the full story, read our  19 Arpil 2019 issue