Nuwe burgemeester vir ZFM gekies
GEMSBOK-UPINGTON: Tydens ‘n spesiale raadsvergadering verlede week, het die ZF Mgcawu Distriksmunisipaliteit se raad sy nuwe uitvoerende burgemeester verkies.
.’n Formele benoeming en geheime stemproses het plaasgevind en die posbekleër, raadslid Maureen Catherine Basson is verkies as die uitvoerende burgemeester van die ZF Mgcawu Distrik Munisipaliteit. To read more, read our 1 July 2022 issue.