Jongste Nuus

//Khara Hais waarsku teen diefstal van elektrisiteit

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-UPINGTON: “Die diefstal van elektrisiteit is een van die misdade wat besig is om die land se ekonomie lam te lê. Eskom en munisipaliteite loop deur onder hierdie misdaad en moet jaarliks miljoene bestee om dit hok te slaan. Ongelukkig spring //Khara Hais Munisipaliteit ook nie hierdie misdaad vry nie,” so lui die persverklaring wat Maandag deur //Khara Hais uitgereik is.

To read the full story, read our 18 September 2015 issue.