Kalahari Kuierfees om die draai
GEMSBOK-UPINGTON: Die Kalahari Kuierfees bied vanjaar weer ‘n unieke kombinasie van die kunste, sport, eiesoortige kulture, inheemse kos, teater en opbouende musiek asook gewilde sports items, soos ‘n halfmarathon, bergfietswedren, hengelkompetisie en vele meer.
Dit beloof om weer die hoogtepunt op die sosiale kalender van Upington te wees. To read more, read our 20 Sept 2019 issue.