Nuus

Ingryping om staatslone te verminder

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-DOUGLAS: Die LUR vir Finansies, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Abraham Vosloo, het Woensdag die 2022 Noord-Kaapse hoofbewilligingswetsontwerp in Douglas ter tafel gelê.

Vosloo het gesê dat drastiese ingrypings sal geïmplementeer word om die loonrekening van staatsamptenare te verminder  en het uitgelig hoe dit nodig was om besteding aan die vergoeding van werknemers sowel as die goedere- en dienstebegrotings te beperk. To read more, read our 18 Maart 2022 issue.

Sprinkane raak meer as 33 boerderydorpe

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-UPINGTON: Die sprinkaan-uitbraak in die Noord-Kaap het vinnig uitgebrei, namate pogings aangewend word om te keer dat die swerms die Vrystaat bereik.

Terwyl die Noord-Kaap gewoond is aan uitbrake, is die jongste plaag se verspreiding so groot dat dit uitdagend geword het om te bestry.

To read more, read our 18 Maart 2022 issue.