Kakamas skool word ondersoek
GEMSBOK-KAKAMAS: Die Noord-Kaapse departement van onderwys sê hy is bewus van die aantygings wat teen die skoolbeheerliggaam van die Hoërskool Kakamas gemaak is.
“Ons distrikskantoor het ‘n ondersoek met betrekking tot die bewerings van stapel gestuur en maak bestendige vordering,” so het Geoffrey van der Merwe gese. To read more, read our 11 Feb 2022 issue.