Nuus

Vier skuldig aan vetplant stropery

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-RICHTERSVELD: Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) het die skuldigbevinding van vier stropers in die |Ai|Ais/Richtersveld Oorgrenspark (ARTP) aangekondig.

Lede van die Ranger Corp, bygestaan ​​deur die botaniese span en Suid-Afrikaanse Polisiedienste was betrokke by die arrestasie van die vetplantstropers wat bedreigde “Halfmens”-bome binne die ARTP probeer steel het.

To read more, read our 29 April 2022 issue

Verdagte wat ontsnap het, is gevind

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-UPINGTON - ‘n Verdagte wat deur middel van DNS  verbind word met verkragting, asook  talle huisbraak en diefstal sake, het verlede week  die plaaslike polisie tydens ‘n terplaatse ondersoek ontduik.  Hy is intussen op Woensdag, 20 April weer in hegtenis geneem.

Die polisie in Upington het ‘n soektog na die verkragting- en huisbraakverdagte van stapel gestuur.

 Polisiewoordvoerder luitenant-kolonel, Sergio Kock, sê Floors Matthys (32) is op 30 Maart 2022 vir verkragting en huisbrake in hegtenis geneem. To read more, read our 22 April 2022 issue.

Drie dood in myn ineenstorting

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-KLEINSEE: Drie onwettige mynwerkers is dood nadat ‘n tonnel by die Nuttaboy-myn by Kliensee  ineengestort het. 10 Ander onwettige mynwerkers is gered.

Gemeenskapsleier, Paul Swartbooi, het volgens die SABC nuus by die regering gepleit om mynbou in die gebied te wettig. To read more, read our 22 April 2022 issue.

 

Oranjerivier styg steeds

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-UPINGTON: Boere aan die Benede-Oranjerivier kon gedurende die afgelope Paasnaweek sien hoedat die vlak van die Benede-Oranjerivier bly styg het.

Mnr. Wilco Fourie, voorsitter van die Oranjerivier Landbou-unie, het Dinsdagoggend (19 April) gesê die Bloemhof- en Vaaldam gaan meer water uitlaat.

betrek het, gelei om hulle te laat saamwerk met die regering in hul pogings om lewens te red.

To read more, read our 22 April 2022 issue.

21 van VSA vas

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-UPINGTON: Sewe mans en vier vroue van  die VSA is tydens ‘n ontwrigtende operasie wat by ‘n kleinhoewe in die Upington-distrik uitgevoer is, gearresteer vir die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.

Nog ‘n groep wat bestaan ​​uit drie mans en tien vroue, ook van die Verenigde State van Amerika is aangehou omdat hulle onwettig in die land was.

To read more, read our 8 April 2022 issue.