Nuus

Skool wen Gamarona boekklub trofee

Posted in Skole

GEMSBOK-KURUMAN: Joe Morolong Plaaslike Munisipaliteit het in samewerking met die JTG Departement van Sport, Kuns en Kultuur ‘n hand oor-seremonie van die Gamorona Boekklub Trofee by Baga-Phadima Hoërskool gehou.

Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika (NLSA) het via sy uitreik-eenheid die Funda Mzantsi-projek begin om gemeenskappe te ondersteun en by te staan om boekklubs te vestig en te onderhou.. To read the full story, read our 30 November 2018 issue.

Nuwe bestuurders vir skole vir 2019 aangestel

Posted in Skole

Upington – Die Department van Onderwys in die ZF Mgcawu-streek het tydens ‘n formele geleentheid by Hoërskool Upington die aanstellingsbriewe aan nuut aan-gestelde prinsipale, adjunk-prinsipale en departmentshoofde in die teenwoordigheid van die distriksdirekteur, mnr. Gordon March, en sy bestuurspan oorhandig. Die poste gaan gevul word vanaf 1 Januarie 2019 en die geleentheid was bygewoon deur Skoolhoofde en SBL Voorsitters asook Kringbestuurders en Prinsipale van omliggende skole. To read the full story, read our 23 November 2018 issue.

UA-34916296-1