Nuus

Leerders kan nie toilette van R4,7 miljoen gebruik

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-KURUMAN: “Elke enkele sent in die onderwys begroting  moet bestee word op die verbetering van die gehalte van onderwys in die provinsie en nie op die verryking van konsultante of kontrakteurs wat power werk lewer nie,” so meen lede van die Kuruman gemeenskap nadat dit aan die lig gekom het dat die R4,7 miljoen se toilette wat by die Ditshipeng Laerskool buite Kuruman gebou is in ‘n wit olifant ontaard het.

 

To read the full story, read our 7 August 2015 issue.

R3000 uit motor gesteel

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-UPINGTON: Die Speurtak van Upington SAPD ondersoek ‘n klagte van diefstal vanuit ‘n motorvoertuig nadat daar R3000 in kontant, na bewering uit ‘n voertuig in Le Rouxstraat, Upington, gesteel is.

To read the full story, read our 30 July 2015 issue.

Skoolhoof wou klasse aan buitelanders verhuur

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-POFADDER: Die skoolhoof van die Laerskool Francois Visser op Pofadder wie daarvan beskuldig word dat hy skoolklasse in wooneenhede vir buitelanders wat as sonplaaswerkers werk omskep het, is ondanks die Khai Ma Gemeenskap Moniterings Forum se protes optog onlangs, weer terug in die tuig.

 

To read the full story, read our 30 July 2015 issue.