ROLBAL: Besigheidsliga begin binnekort
Goeie nuus is dat die huidige Covid beperkings ten opsigte van rolbal sodanig verslap is dat Upington Rolbalklub se gewilde SASKO/H&W Besigheidsliga nou aangebied kan word. Die datum is aangepas en sal vanaf 1 Maart tot 26 Maart 2021 plaasvind. Uiteraard is daar heelwat aangepaste regulasies en reëls waaraan voldoen moet word maar ten spyte hiervan is die sestig spanne wat geakkommodeer kan word, reeds voltallig. To read more, read our 19 Feb 2021 issue.