Voories in NK krieketspanne

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Drie van Voorpos se Krieketspelers is in die Noord-Kaap Krieketspanne opgeneem wat in Desember aan die onderskeie Nasionale Toernooie gaan deelneem. Die drie seuns is Ruann Esterhuizen (O/11A), Sylvester Hoffman en Gregan Jansen (ablei O/13A. Hulle het onlangs die ‘Capping Ceremony’ vir alle ouderdomsgroepe van die Noord-Kaap Provinsiale spanne in Kimberley by die Diamond Oval bygewoon.  To read more, read our  22 Nov 2019 issue.